Successfully reported
+15

Coega Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 172 Bluewater Drive, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Vanaf R920 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Coega Lodge is in Blouwaterbaai in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. 'n Pendeldiens na en van die lughawe, asook na en vanaf enige ander bestemming is beskikbaar.

Dié gastehuis bied verblyf in 7 Dubbelkamers, 2 Gesinskamers, en 2 Selfsorg-eenhede. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, waaier, 'n yskassie, elektroniese kluis, ontbytmandjie, DStv, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers word daagliks skoongemaak. Die selfsorg-eenhede het toegeruste kombuise. Gaste het toegang tot gratis onbeperkte WiFi en veilige parkeerplek op die perseel. 'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.

Die gastehuis bied binne braaigeriewe, 'n aparte eetkamer, en 'n klein konferensiesentrum met sitplek vir 10 mense. 'n Volle Engelse ontbyt, middagetepakkies, en aandete is op versoek beskikbaar.

Die gastehuis is slegs 15 min se ry vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe en 5 min se stap van die strand af. Coega Lodge is gerieflik slegs 5 min se ry vanaf die Coega-hawe en sy industriële gebied geleë. Dié ligging maak dit perfek vir beide toeriste en sakemanne wat opsoek is na 'n klein konferensiesentrum.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 172 Bluewater Drive, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Gaste dink Coega Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 172 Bluewater Drive, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf890eb867da35e61e67f00028c5ce6c6c10dbcd1dbd73909bcc1983b49420260b5776c172c7d0cfe1405c1b41dfe832026ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 172 Bluewater Drive Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8432725 25.6410921

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang