Coffee Bay Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Koffiebaai is baie heuwelagtig, en die paaie na en om Koffiebaai is swak, daarom word 'n 4x4-voertuig aanbeveel vir makliker reis. Ons beveel ook aan dat u die laaste uur van u reis na Koffiebaai bedags reis vir beter sigbaarheid en om die skouspelagtige uitsigte oor die omliggende landskap te geniet. Troeteldiere word tans nie toegelaat nie. Rook is verbode binnenshuis. Dankie!
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Main Road, Coffee Bay, 5082, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang