Successfully reported

Colin's Horseback Africa

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Tienie B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Apr 2025

Vir 'n gesin van 4 is die prys vir die aktiwiteite so bietjie rof! Baie rustig, ons was alleen in die kamp. Sonrag was bietjie aan die min kant en die ligte het vroeg af gesit.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Quinton S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2020

Amazing place to relax and enjoy nature. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2020

Dis pragtig en baie rustig gewees. Die natuur en leeus was besonders. Rustig en ontspannend. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sue R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2018

Awesome! No words can describe this experience it is something that you have to do. Walking with lions is just amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2018

Wonderlike ondervinding tussen die leeus. Die gasvryheid van die personeel was werklik ‘n uitstaande kenmerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Minette M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2016

Unforgettable experience! Elke besoeker en inwoner aan Suid-Afrika moet dít ervaar. Dit is 'n professionele, opwindende en opvoedkundige aktiwiteit wat met warm gasvryheid aangebied word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bronwen V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2015

Friendly! We really enjoyed our stay and Colin and Thoeny were very friendly and helpful. The only problem I had was the booking confirmation that book said check in was from 14:00 - 19:00 but the owners said it was from 15.00 - 17.00 which made the trip on friday a bit stressful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Danie P
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2015

Pryse is gemik op kliënte wat Dollars en Euros verdien. Geen lugversorging in die kamers nie en die lakens het gate in.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Dr Colin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 666
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 666
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 666
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 12 and 13 De Tweede Spruit, Off the R573, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe782a2497e6e95974082279e6147f743fde0060fa4126a1fac6807fc73cb5c7e8fecc0b90ec1645b28c7c52d3e8f98b6917b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R666 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Portion 12 and 13 De Tweede Spruit Off the R573 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.556888888889 28.550527777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang