Colin's Horseback Africa
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1250 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Rook is in elke kamer en kothuis verbode.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie aangesien die lodge in 'n privaat wildreservaat geleë is.
- Vure is beperk tot aangewese braaiplekke of gasstowe.
- Vuurmaakhout kan nie by die wildtuin verkry word nie, maar kan by ontvangs gekoop word indien nodig.
- Middagetes en aandetes is teen billike pryse in die Wild Horse Restaurant beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 12 and 13 De Tweede Spruit, Off the R573, Cullinan, 1000, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang