Successfully reported

Colin's Horseback Africa

Leeu-kamer
Vanaf
Vanaf R 2 461
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed en bekoorlike ou koloniale-styl meubels. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad en daar is 'n aparte toilet. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitarea met 'n kaggel, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n TV. Hierdie kamer is langs 'n volwasse leeukamp en gaste kan die majestueuse gebrul van leeus gedurende die nag van naby hoor.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

- Rook is in elke kamer en kothuis verbode.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie aangesien die lodge in 'n privaat wildreservaat geleë is.
- Vure is beperk tot aangewese braaiplekke of gasstowe.
- Vuurmaakhout kan nie by die wildtuin verkry word nie, maar kan by ontvangs gekoop word indien nodig.
- Middagetes en aandetes is teen billike pryse in die Wild Horse Restaurant beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sebra-kamer
Vanaf
Vanaf R 2 461
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 'n skilderagtige uitsig oor die lodge se tuine, 2 enkelbeddens en 'n oopplan-badkamer met 'n aparte toilet. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitarea met 'n kaggel, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n TV.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

- Rook is in elke kamer en kothuis verbode.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie aangesien die lodge in 'n privaat wildreservaat geleë is.
- Vure is beperk tot aangewese braaiplekke of gasstowe.
- Vuurmaakhout kan nie by die wildtuin verkry word nie, maar kan by ontvangs gekoop word indien nodig.
- Middagetes en aandetes is teen billike pryse in die Wild Horse Restaurant beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kameelperd-kamer
Vanaf
Vanaf R 2 461
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer verwelkom het 'n buite-ingang met skuifdeure en 'n klein stoep met tuinmeubels. Daar is óf 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n stort. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitarea met 'n kaggel, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n TV.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

- Rook is in elke kamer en kothuis verbode.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie aangesien die lodge in 'n privaat wildreservaat geleë is.
- Vure is beperk tot aangewese braaiplekke of gasstowe.
- Vuurmaakhout kan nie by die wildtuin verkry word nie, maar kan by ontvangs gekoop word indien nodig.
- Middagetes en aandetes is teen billike pryse in die Wild Horse Restaurant beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Meerkat-kamer
Vanaf
Vanaf R 2 461
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Meerkat kamer is groter en het slaapplek vir 'n paartjie met 'n kind. Dit het 'n koninggrootte-bed en kinderbedjie. Daar is ook 'n klein ronde tafeltjie in die hoek met 'n stoel. Dit het 'n aparte badkamer met 'n versonke bad met 'n klipafwerking en 'n uitsig oor die tuin. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitarea met 'n kaggel, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n TV.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

- Rook is in elke kamer en kothuis verbode.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie aangesien die lodge in 'n privaat wildreservaat geleë is.
- Vure is beperk tot aangewese braaiplekke of gasstowe.
- Vuurmaakhout kan nie by die wildtuin verkry word nie, maar kan by ontvangs gekoop word indien nodig.
- Middagetes en aandetes is teen billike pryse in die Wild Horse Restaurant beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tierboskat-kamer
Vanaf
Vanaf R 2 461
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Tierboskat kamer het 'n ingang van buite en het 'n pragtige gekerfde deur met 'n renoster-motief. Die groot vensters strek van die dak tot die grond en bied 'n uitsig op die privaat tuin met Afrika-rotskuns. Daar is 'n koninggrootte-bed en slaapbank vir 'n kind. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n toilet en stort. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitarea met 'n kaggel, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n TV.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
Boeke en leesstof
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

- Rook is in elke kamer en kothuis verbode.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie aangesien die lodge in 'n privaat wildreservaat geleë is.
- Vure is beperk tot aangewese braaiplekke of gasstowe.
- Vuurmaakhout kan nie by die wildtuin verkry word nie, maar kan by ontvangs gekoop word indien nodig.
- Middagetes en aandetes is teen billike pryse in die Wild Horse Restaurant beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chuckle's Cove
Vanaf
Vanaf R 666
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Chuckle's Cove bied verblyf waar gaste hul eie tente en toerusting moet saambring. Gedeelde ablusiegeriewe en 'n kampeerkombuis is beskikbaar vir skottelgoedwas. Daar is drie privaat kampplekke, wat elk as Terrein 1, 2 en 3, gemerk is en vier afgebakende areas (bv. Terrein 1A, 1B, 1C of 1D). Elke perseel het plek vir 8 gaste. Groepe van meer as 8 gaste sal 'n bykomende perseel benodig.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer

Leefarea

14

7 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

- Rook is in elke kamer en kothuis verbode.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie aangesien die lodge in 'n privaat wildreservaat geleë is.
- Vure is beperk tot aangewese braaiplekke of gasstowe.
- Vuurmaakhout kan nie by die wildtuin verkry word nie, maar kan by ontvangs gekoop word indien nodig.
- Middagetes en aandetes is teen billike pryse in die Wild Horse Restaurant beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Meerkat Manor
Vanaf
Vanaf R 5 350
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Meerkat Manor is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond en stoof asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dié eenheid beskik oor 'n privaat borrelbad en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Verwarmer
Gas
Volledige kombuis
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Stoep/Binnehof
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter, Herlaaibare gloeilampe, Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Opknapper, Lyfseep, Stortjel
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Vuurput
Warmbad
Houtvuur
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Piekniektafels
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Basiese kook-benodighede
Etenstafel
Vuurmaakhout
Gratis, Ekstra koste
Vrieskas
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Stoof
Gas
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter, Herlaaibare gloeilampe, Sonpanele
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Brandbesproeiers
Noodhulpkissie
Sekuriteitsalarm
Rook toegelaat
Slegs aangewese areas
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Kaggel
Verwarmer
Gas
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

- Rook is in elke kamer en kothuis verbode.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie aangesien die lodge in 'n privaat wildreservaat geleë is.
- Vure is beperk tot aangewese braaiplekke of gasstowe.
- Vuurmaakhout kan nie by die wildtuin verkry word nie, maar kan by ontvangs gekoop word indien nodig.
- Middagetes en aandetes is teen billike pryse in die Wild Horse Restaurant beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 666
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 12 and 13 De Tweede Spruit, Off the R573, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe782a2497e6e95974082279e6147f743fde0060fa4126a1fac6807fc73cb5c7e8fecc0b90ec1645b28c7c52d3e8f98b6917b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R666 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Portion 12 and 13 De Tweede Spruit Off the R573 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.556888888889 28.550527777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang