Colossal Centurion Casa
Beskrywing
Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet, wat gemaklik tot 11 volwassenes en 1 baba kan akkommodeer. Vier van die slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens, terwyl een 'n koningingrootte-bed het. Daar is ook 'n ekstra area met 'n enkelslaapbank en 'n bababedjie. Die badkamers is elk toegerus met 'n toilet, wasbak, en óf 'n bad en stort óf slegs 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n eetkamertafel met 8 sitplekke, 'n klavier, 'n TV, 'n verwarmer en gemaklike rusbanke vir ontspanning in. Die huis lei na 'n ruim tuin met oorgenoeg buitemeubels, braaigeriewe en gimnasiumtoerusting. Gaste kan gratis WiFi en veilige onderdakparkering agter 'n afstandbeheerde hek geniet tydens hul verblyf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Bad
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Huishouding en helpers woon op die perseel.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 250 Selborne Avenue, Lyttleton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang