Successfully reported

Comfort Zone

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R350.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Ontbyt kan op versoek teen 'n ekstra koste bedien word, slegs met bespreking. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Geen rook/damping van enige vorm word toegelaat nie. Alarms word geaktiveer om 22:30 - 18:30! Stiltetyd na 22:00. Drink en eet is verbode in die slaapkamer. Maksimum van 2 motors word toegelaat. Geen ekstra gaste word toegelaat nie. Misbruik van alkohol en die gebruik van dwelms is verbode. Hou asseblief eenhede te alle tye netjies en ordelik. Vars handdoeke word voorsien en vullis sal elke dag verwyder word. Raadpleeg asseblief die handleiding/gasheer vir vereistes tydens beurtkrag.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 640
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 640
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 640
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Monkor Drive, Randpark Ridge, Randburg, 2169, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ba54dab3181c0e2534f055ef411dc25788bd99bbfebb44860c6f0adf9e62e5ab5eecc379e8167e5b703490f5a3c857e7e21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 640 per nag, vir 3 mense 7 5 1 5 62 Monkor Drive Randpark Ridge 2169 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.1103788 27.960467606746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang