Con-Vista Rest
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 110 Columbus Street, Steiltes, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Con-Vista Rest is in Nelspruit, Mpumalanga geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, wat 'n geleentheid bied om te ontspan, te herlaai en weer aan te sluit.
Dié woonstel het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n opsionele enkelmatras wat geskik is vir 'n kind, met 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort, bad en wasbak.
Die leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke wat oor die pragtige groen tuin uitkyk.
Buite spog die eiendom met 'n pragtige agterplaas met 'n Weber-braai wat gaste kan geniet terwyl hulle die rustige omgewing inneem, en gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied. Die eiendom loop van sonkrag af sodat gaste nie oor beurtkrag hoef te bekommer nie.
Veilige parkeerplek word vir gaste voorsien.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Voné Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 110 Columbus Street, Steiltes, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
- Gaste dink Con-Vista Rest het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 110 Columbus Street, Steiltes, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang