Successfully reported
+12

Con-Vista Rest

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 110 Columbus Street, Steiltes, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Con-Vista Rest is in Nelspruit, Mpumalanga en bied gehalteverblyf ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf. Diit bied gaste 'n geleentheid om te ontspan en te herlaai.

Dié woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n opsionele enkelmatras vir 'n kind, asook 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort, bad en wasbak.

Die leefarea beskik oor 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke met 'n uitsig oor die pragtige, groen tuin.

Buite spog die verblyf met 'n pragtige agterplaas met 'n Weber-braai wat gaste kan geniet terwyl hulle die rustige omgewing inneem, asook 'n swembad. Die verblyf word deur sonkrag aangedryf en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Stef-Marié S
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik en netjies. Baie gerieflik en baie netjies. Ons het baie lekker gebly. In 'n stil area.
Jul 2025
Andries B
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker en aangenaam. Baie mooi, skoon en netjies. Sal Con-Vista Rest aanbeveel en sal weer daar oorbly.
Mei 2025
Thinus V
Gesin met tieners
5.0
Lekker oornag. Geen probleme gehad. Het lekker gebly.
Mrt 2025
Martin S
5.0
Nice and peaceful. Quiet neighbourhood. Lovely quiet spot, secure and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Carin C
Besigheidsreis
5.0
Tien uit tien. Die fasiliteit verdien 'n spesiale mention - uiters netjies en gerieflik.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Voné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 110 Columbus Street, Steiltes, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink Con-Vista Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 110 Columbus Street, Steiltes, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA421244276fdc4c363224e2a3c5f59d7a635addbb1653d13584806dc2ffa619ab6feb662084b4b2b84f16df5fb7deff1d5f9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 110 Columbus Street Steiltes 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.4884674 31.0169995

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang