Successfully reported
+24

Coney Glen Views

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Coney Glen Road, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 970 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Coney Glen Views is in The Heads, Knysna, geleë en bied skouspelagtige uitsigte oor die Knysna-strandmeer. Die woonstel bied gerieflike verblyf, ideaal vir paartjies of 'n gesin.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens. Die eerste badkamer het 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak, terwyl die tweede badkamer 'n stort, toilet en 'n wasbak het.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Daar is 'n gemeenskaplike Jacuzzi, wat perfek is om na die sonsondergang te kyk.

Knysna skuil aan die oewer van 'n rustige riviermonding en word omring deur 'n paradys van inheemse woude, berge, mere en skouspelagtige strande. Daguitstappies na die skouspelagtige Tsitsikamma Nasionale Park, Plettenbergbaai, Wildernis, George, Mosselbaai en Oudtshoorn is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

2.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
2.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
2.0
Veiligheid
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Bobbie Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 76

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 30 Coney Glen Road, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Coney Glen Views het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 970
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 970
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 970
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Coney Glen Road, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA099771c8af1fc91403e28ddf69b6912ac26296b3ae0932d298d81a9b8952a6429a69a2848366dfc4c43c840c4d6253d82552?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 970 per nag (plek vir 4) 1 5 1 3 30 Coney Glen Road The Heads 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0772568 23.0636062
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang