Constantia Vista
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 34 Price Drive, Constantia, Cape Town, 7800, Wes-Kaap
- Vanaf R1 850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Constantia Vista skuil in Constantia, een van Kaapstad se oudste voorstede, en bied selfsorgverblyf in 6 luukse, losstaande woonstelle.
Verblyf word in Die Hoofhuis, The View-kothuis, The Bayview-woonstel, The Pool-woonstel, The Vista-woonstel en The Penthouse-woonstel gebied. Elke eenheid het 'n gemaklike bed en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad, en 'n wasbak en toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof, sitarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in.
Ander geriewe sluit in 2 swembaddens, 'n sonverhitte buitelug-spabad, wasgoeddienste, braai-areas en veilige parkeerplek. Gaste kan ook aktiwiteite op die perseel soos swem, wynproe en voëlkyk geniet.
Constantia Vista word deur sonkrag aangedryf.
Constantia Vista het 'n uitsig oor woude, wingerde, berge en die see en is die ideale toevlugsoord vir diegene wat van alles wil wegkom. Dit is net 20 minute vanaf die middestad en 25 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Constantia is 'n luukse voorstad van Kaapstad en is geleë in 'n pragtige omgewing met volop sport-, inkopie- en restaurant-geriewe. Al die wonderlike besienswaardighede van Kaapstad en die Kaapse Wynlande is maklik van hier af bereikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 34 Price Drive, Constantia, Cape Town, 7800, Wes-Kaap
- Gaste dink Constantia Vista het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 34 Price Drive, Constantia, Cape Town, 7800, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang