Successfully reported
+14

Contemporary Style

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 85 Albert Road, Woodstock, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geleë in die bekende WEX 1, is Contemporary Style die ideale bestemming vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Die woonstel met lugversorging bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Eetkamertafel vir 2 is ook beskikbaar. Die sitkamer, net langs die kombuis, bied 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is ingesluit.

Gaste het volle toegang tot die gemeenskaplike dakswembad, gimnasium en eetareas. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die Iziko Bo-Kaap Museum 3.3 km weg en Milton Beach is 6.6 km weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Top Host Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 85 Albert Road, Woodstock, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 85 Albert Road, Woodstock, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe87ec703b42c05d88ced383b4f63018f3a2ac9462df41338e2df228d7bafa9c6a690382e85f5656d2d3419a6d4c2060e409d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 85 Albert Road Woodstock 7915 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.926161304693 18.445731272353
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang