Contractors Lodge Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 53 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Dr Nelson Mandel Drive, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kontrakteurs Lodge Accommodasie bied gemaklik gemeubileerde selfsorgverblyf in Lichtenburg, geskik vir groepe van 3 tot 28 gaste. Die lodge het 10 slaapkamers met 30 enkelbeddens. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort of bad. Vier eenhede het hul eie kombuis, terwyl die ander eenhede 'n groot, volledig toegeruste kombuis deel.
Gaste kan die swembad en patio met braaigeriewe geniet, of ontspan in die sitkamer met 'n grootskerm-TV wat oor die swembad uitkyk. Veilige parkering is beskikbaar vir voertuie van alle groottes, insluitend busse, vragmotors en sleepwaens.
Die lodge is 700 m van die winkels in die middestad af, en die nostalgiese Dis-Tyd Koffiewinkel is op die perseel. Die Kinderkamer en Ma se Dek bied vermaak vir kinders en ouers.
Die lodge is ideaal vir groot groepe en langtermynverblyf. Gaste het ook toegang tot die geriewe by Melville Gastehuis.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Jannie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 38
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 18 Dr Nelson Mandel Drive, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Gaste dink Contractors Lodge Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 53 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Dr Nelson Mandel Drive, Lichtenburg, 2740, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang