Successfully reported

Copina Holiday Home

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg eenheid
Beddegoed en badhanddoeke word voorsien
Huisreëls

Toegang tot kamers en geriewe word aangepas op grond van die aantal gaste wat bespreek is. Slegs noodsaaklike slaapkamers word oopgemaak vir kleiner groepe, met ekstra kamers wat gesluit is tensy vooraf gereël.
Troeteldiere word op die perseel toegelaat; reëlings moet egter vooraf met die instansie getref word.
Neem asseblief kennis dat die oond nie tydens kragonderbrekings werk nie.
Indien die aantal gaste wat by die perseel aankom die aantal wat bespreek is, oorskry, sal 'n bykomende fooi per ekstra persoon gehef word.
Let asseblief daarop dat die aantal gaste wat vir die verblyf bespreek is, sal bepaal hoeveel kamers aan u beskikbaar gestel sal word. Ons laat nie dubbelbesprekings toe nie, spesifiek om gaste se gemak en privaatheid te verseker. Byvoorbeeld, as 2 paartjies bespreek het, sal 2 kamers beskikbaar wees, en die res van die huis sal nie toeganklik wees vir enige ander gaste nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 100
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 100
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 4 100
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
    10 volwassenes, 7 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 York Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52ebcb48135b85a2f2df6f53456fdc939ce1e24b2043418a442a650be9f7bd428ec9025a88773e71a560143da0b01a704c6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag, vir 10 mense 9 5 1 5 6 York Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.5644075 19.3560838

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang