Successfully reported
+18

Cormoran 26

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Lagoon Drive, Cormoran 26, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cormoran 26 is 'n pragtige selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks wat op die Umhlanga-promenade geleë is. Daar is direkte toegang tot die gewilde promenade en Umhlanga-strand. Dié woonstel het 'n pragtige see-uitsig vanuit elke kamer asook 'n balkon.

Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 pragtige en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Hierdie kamer het lieflike see-uitsigte asook direkte toegang tot die balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die eenheid beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en leefarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met DStv en Showmax.

Die eenheid het 'n lieflike balkon met pragtige uitsigte oor die see. Gaste kan van die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe gebruik maak of op die nabygeleë strand stap. Die kompleks is ook naby bekende restaurante sowel as kruidenierswinkels.

Die woonstelkompleks het 'n hysbak en die eenheid is op een verdieping.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Maralize S
Saam met vriende
5.0
Awesome verby. Seën hierdie plek met Num 6 v 24-26. Ons het baie lekker gebly, mooiste view. Rustig. Plekkie mooi skoon, vriendelike ontvangs gehad. B...
Sien meer
Okt 2025
Leané M
Saam met lewensmaat
5.0
Salig vir die siel. Dit was aangenaam, heerlik, skoon, netjies, rustig, mooi see-uitsig, alles wat mens nodig het, is daar, en naby alles! Wens ons ko...
Sien meer
Sep 2025
Rhona N
5.0
The apartment was very clean and close to a lot of amenities: Oceans Mall, beach. Awesome and indeed value for money. Bonnie was an exc...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Nadia H
Gesin met tieners
5.0
Stylvol, gerieflik, skoon. Ons het ’n heerlike tyd! Die ligging is absoluut ideaal — reg op die promenade met ’n lieflike see-uitsig wat ons elke oomb...
Sien meer
Jul 2025
Erika V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gerus met die mooiste uitsig. Hartlik ontvang deur Bonnie, baie vriendelike mens. Die woonstel is pragtig en alles wat jy kan nodig kr...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bonnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 80 Lagoon Drive, Cormoran 26, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cormoran 26 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Stort- of badstoel
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Lagoon Drive, Cormoran 26, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3dda3bdc1beab91810d23a6b73717e091e1da465769e52acfce9d5e660b924cdb3375d59812246b24de8f8d0e7dfe295b6b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 49 5 1 5 80 Lagoon Drive Cormoran 26 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.716063250295 31.092087272457

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang