Successfully reported

Corner House Family Retreat

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R950.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Daar is 'n aparte oumawoonstel op die eiendom met 'n permanente huurder wat nie toegang tot die hoofhuis of buite-areas het nie.

Geen troeteldiere word onder enige omstandighede op die eiendom toegelaat nie.

Geen partytjies word toegelaat nie, en harde geraas is verbode na 22:00. Nie meer as 10 mense word op enige gegewe tydstip op die eiendom toegelaat nie (insluitend gaste). Vriende word nie toegelaat om op die rusbank oor te slaap nie.

Die huis is toegerus om 'n maksimum van 5 gaste te akkommodeer. Indien vriende sonder toestemming oorbly, sal 'n bykomende fooi per persoon per nag gehef word.

Gaste word versoek om die eiendom te respekteer, aangesien hulle besoekers in die eienaar se huis is. Enige breekskade of skade moet onmiddellik aangemeld word sodat die eienaar dienooreenkomstig kan faktureer.

Gaste word aangeraai om versigtig te wees wanneer hulle die swembad gebruik, en kinders moet onder konstante toesig in en om die swembadarea wees.
Let asseblief daarop dat daar 'n nominale skoonmaakfooi is wat by u totale besprekingsprys gevoeg sal word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Seven Sleepers Road, Kirstenhof, Cape town, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b00a48c7abc0917ad7004ac58eb282edbb89479f86bcdbab2d5c90a4dd3bcb2c49bf7d48768af781d10b51ea733e8b27dd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 41 Seven Sleepers Road Kirstenhof 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.0681859 18.4520161

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang