Corner-Inn
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Maroela Avenue, Protea Park, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Vanaf R850 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Corner-Inn is 'n knus woonstel in Protea Park, Rustenburg, wat gemaklike akkommodasie met gerieflike verhittings-en-eetgeriewe bied. Hierdie eenheid is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers wat oornagverblyf soek.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir tot 3 gaste en bestaan uit 'n slaaparea, kombuisie en badkamer. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe, perfek vir die voorbereiding van ligte maaltye. Bykomende geriewe sluit in 'n TV, waaier, gratis WiFi en veilige parkering op die perseel.
Corner-Inn bied 'n gemaklike en gerieflike verblyf naby plaaslike geriewe en besienswaardighede in Rustenburg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Teresa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 39 Maroela Avenue, Protea Park, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Gaste dink Corner-Inn het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Maroela Avenue, Protea Park, Rustenburg, 0299, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang