Successfully reported
+13

Corner-Inn

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Maroela Avenue, Protea Park, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Corner-Inn is 'n knus woonstel in Protea Park, Rustenburg, wat gemaklike akkommodasie met gerieflike verhittings-en-eetgeriewe bied. Hierdie eenheid is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers wat oornagverblyf soek.

Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir tot 3 gaste en bestaan uit 'n slaaparea, kombuisie en badkamer. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe, perfek vir die voorbereiding van ligte maaltye. Bykomende geriewe sluit in 'n TV, waaier, gratis WiFi en veilige parkering op die perseel.

Corner-Inn bied 'n gemaklike en gerieflike verblyf naby plaaslike geriewe en besienswaardighede in Rustenburg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Ricardo S
Besigheidsreis
5.0
Neat. Tidy. Convenient. It was a pleasant stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Drikus V
Saam met lewensmaat
5.0
Flippen awesome. Absoluut fantasties - Moet sê dit was fenomenaal - die plekkie is so netjies - en ons gasvrou so vriendelik - Welgedaan hou dit so - ...
Sien meer
Sep 2025
Chantel J
Gesin met tieners
5.0
Great accommodation. Venue was very neat, clean and comfortable. Had everything we needed and more. Will definitely stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Chandre F
5.0
It was amazing. The stay was amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Nedine M
Gesin met klein kinders
5.0
Veilig baie netjies. Voel dadelik tuis. Ons het 'n ongelooflike lekker tyd gehad. Ons het sommer dadelik tuis gevoel. Dit is veilig en baie netjies. D...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Teresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 39 Maroela Avenue, Protea Park, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Corner-Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Maroela Avenue, Protea Park, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b591776b87c1fbcffd6a82007c505f8733b813bb6be7def50474807253e58ba0ba56f28be1d4d63cdc7dc64d46d45bc68c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 39 Maroela Avenue Protea Park 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.688410845445 27.222372531642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang