Cosea
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Lynch Close, Laguna Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R1 890 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Cosea is 'n bekoorlike vakansiehuis in Laguna Estate, Langebaan, en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van Laguna Mall en Club Mykonos Casino. Die huis is 'n ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke.
Die huis maak oop op 'n patio met buitesitplek en 'n braai. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Megan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Lynch Close, Laguna Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Cosea het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Lynch Close, Laguna Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang