Successfully reported
+39

Cosmos Self-catering

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Fincham Street, Vryburg, 8601, Noordwes
  • Vanaf R1 053 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cosmos Self Catering Units is sentraal geleë naby die Pick n Pay Winkelsentrum in 'n stil woonbuurt van die groot landboudorp, Vryburg.

Die naam "Kosmos" kom van twee van ons kamers met dakvensters in, waardeur mens die sterre en die "kosmos" snags kan geniet.

Vryburg is op die hoofroete na Namibië en Botswana, wat dit die perfekte, gerieflike oornagplek maak vir paartjies, gesinne, jagters, toeriste en sakereisigers. Cosmos het ruim en luukse kamers met lugversorging, met privaat en suite-badkamers met storte, patio's buite en mobiele braaiers vir selfsorg. Die kamers het platskerm-TV's met DSTV-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste sal ook voordeel trek uit gratis WiFi in al die kamers.

Kontinentale ontbyt, ontbytpakkies en aandete is beskikbaar indien vooraf bespreek en teen ekstra koste. 'n Ten volle toegeruste kombuis is beskikbaar vir gaste vir selfsorgdoeleindes.

Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Veilige en ontspannende staptogte kan in die buurt onderneem word. Die Pick n Pay-winkelsentrum is stapafstand om enigiets te bekom wat 'n mens nodig mag hê. Cosmos Selfsorg is die mees ideale oornagplek vir diegene wat na die uithoeke van Suid-Afrika reis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Frans V
5.0
Wees luuks op die plaas! Lekker, luukse kamer op die plaas, net buite Vryburg.
Sep 2025
Philip S
Besigheidsreis
5.0
Very nice, will definitely stay there again. Very nice and was well received.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Ansie V
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker. Ons mense het baie lekker gebly, sal beslis weer daar gaan bly.
Mrt 2025
Kassie G
Saam met lewensmaat
5.0
Voldoen aan alle behoeftes. Baie netjiese en rustige blyplek.
Mrt 2025
Jannie G
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal beslis weer by Cosmos gaan bly! Cosmos het ons verras! Netjies, gerieflik, puik gemeubileer, met WiFi en 'n TV! Baie lekker stort met 'n groot...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 6 Fincham Street, Vryburg, 8601, Noordwes
  • Gaste dink Cosmos Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 053
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 053
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 053
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Fincham Street, Vryburg, 8601, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9def192f31d0e4e57999a852c635b923fc618d61f8d0c2e96fe574994bd1e5b4adefdc11f9b5077d5afb04836913fd1b98a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 053 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 6 Fincham Street Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.950934639952 24.724301867546
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang