Successfully reported

Cosmos Self-catering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Frans V
1 nag
5.0
Sep 2025

Wees luuks op die plaas! Lekker, luukse kamer op die plaas, net buite Vryburg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Very nice, will definitely stay there again. Very nice and was well received.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Baie lekker. Ons mense het baie lekker gebly, sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kassie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Voldoen aan alle behoeftes. Baie netjiese en rustige blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricardo S
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2025

Good value. Exactly what you'd want for a business stopover. Was very happy with my stay. Exactly what was expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon K
Kort verblyf
4.2
Mei 2025

Goed ingerigte kamer met gemeenskaplike kombuis om etes voor te berei. Verblyf was goed, soos per foto's en beskrywing, goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jannie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons sal beslis weer by Cosmos gaan bly! Cosmos het ons verras! Netjies, gerieflik, puik gemeubileer, met WiFi en 'n TV! Baie lekker stort met 'n groot stortkop. Ekstra koffie, melk en beskuit om 'n oorslaapreisiger se verblyf te vergemaklik! En stil en rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lebogang M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Lovely and neat unit. Thoroughly enjoyed our stay at Cosmos. The host is friendly and available to answer questions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Tops. Baie netjies en skoon! Vriendelike diens en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 053
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 053
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 053
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Fincham Street, Vryburg, 8601, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9def192f31d0e4e57999a852c635b923fc618d61f8d0c2e96fe574994bd1e5b4adefdc11f9b5077d5afb04836913fd1b98a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 053 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 6 Fincham Street Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.950934639952 24.724301867546
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang