Successfully reported

Cosy Corner

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Retha M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Was vriendelik ontvang en het baie lekker gebly en geslaap. Dit is 'n baie gemaklike, netjiese en goed uitgeruste plek om in te oornag of te bly vir meer as 1 aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merten J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Veilig, skoon en vriendelik. Baie lekker oornag op pad tussen Oos-Kaap en KZN. Vriendelike, behulpsame diens. Area lekker stil en eienaar het geduldig gereël vir 'n laat aankoms. Ons het slegs oornag, maar dit kan ook dien as 'n basis vir forel hengel in die McClear-omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Perfect place to break a long journey. Lovely clean accommodation, kitchen had everything we needed for a simple meal. Enough wood for a cosy fire to keep us warm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Lovely cosy place to stay, the fire was lit on our arrival making it lovely and warm. Great place to stay at!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda F
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Would highly recommend this cosy spot. Lovely cosy spot. Firewood provided for indoor fire. Would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie gerieflik en netjies! Heerlik, vriendelik ontvang en gasvrou/dame was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cynthia M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Very comfortable, clean and safe. My husband and I stayed 1 night at Cosy Corner and we were very comfortable and felt safe. We will happily stay there again. Thank you to Andre for making us feel very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham B
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Very good. All was as indicated by the listing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Murray Street, Maclear, 5480, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa96b9a1ea0bef8eef3960cbb6204d5375d2dd63b592db57d7ae9bdd8188859ec949e7768a7c925ea38134ae6056481016718?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 12 Murray Street Maclear 5480 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.0691531 28.3378902
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang