Successfully reported
+28

Cosy Corner

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Murray Street, Maclear, 5480, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cozy Corner is 'n lieflike gastehuis in Maclear en bied gaste ruim en gerieflike verblyf met óf selfsorggeriewe óf verhit-en-eetgeriewe. Hierdie gastehuis is 'n ideale opsie vir vakansie- of sakereisigers wat 'n vakansie- of oornagverblyf soek.

Verblyf word gebied in 6 eenhede wat gemaklik 2 tot 4 gaste elk kan akkommodeer. Elke eenheid is ingerig met óf 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens óf slegs 'n dubbelbed. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Vier van die eenhede is elk toegerus met 'n 2-plaat gasstoof. Verder het elke eenheid 'n TV met DStv.

Komplimentêre WiFi, veilige onderdakparkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Die eiendom maak hoofsaaklik staat op sonkrag vir sy elektrisiteit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Retha M
Saam met lewensmaat
5.0
Was vriendelik ontvang en het baie lekker gebly en geslaap. Dit is 'n baie gemaklike, netjiese en goed uitgeruste plek om in te oornag of te bly vir m...
Sien meer
Okt 2025
Merten J
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, skoon en vriendelik. Baie lekker oornag op pad tussen Oos-Kaap en KZN. Vriendelike, behulpsame diens. Area lekker stil en eienaar het geduldig...
Sien meer
Aug 2025
Suzanne V
Gesin met tieners
5.0
Perfect place to break a long journey. Lovely clean accommodation, kitchen had everything we needed for a simple meal. Enough wood for ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Janine S
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely cosy place to stay, the fire was lit on our arrival making it lovely and warm. Great place to stay at!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Brenda F
Saam met vriende
5.0
Would highly recommend this cosy spot. Lovely cosy spot. Firewood provided for indoor fire. Would recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 12 Murray Street, Maclear, 5480, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cosy Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Murray Street, Maclear, 5480, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa96b9a1ea0bef8eef3960cbb6204d5375d2dd63b592db57d7ae9bdd8188859ec949e7768a7c925ea38134ae6056481016718?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 12 Murray Street Maclear 5480 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.0691531 28.3378902
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang