Successfully reported

Cosy Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wp Pieters T/a Hendrikz & De Vletter P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Veilig en lekker. Ons is 'n gesin van 4 en het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneline
Cosy Cottage
Hi WP Ons is so bly julle het lekker gebly! Baie dankie vir die resensie, dit word altyd baie waardeer. Hoop julle kom kuier gou weer. Groete Cosy Cottage

Anneke W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Veilig, rustig en geskik vir gesin. Ons het baie lekker gebly, rustige area, alles was 100%. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneline
Cosy Cottage
Hi Anneke Baie dankie dat jy tyd geneem het om vir ons so mooi resensie te skryf. Dit word baie waardeer! Hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike groete, Cosy Cottage Hanneline

Riaan E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Ruim eenheid wat goed toegerus is. Heerlike verblyf, skoon, rustig en gerieflik. Die beddens en kussings is van goeie gehalte - veral kussings is baie keer 'n probleem - maar definitief nie hier nie. Was vir naweek in Pretoria en het basies net daar oorgeslaap - maar sal hulle definitief aanbeveel. Hanneline is gasvrou duisend. Stil omgewing, eenheid is goed toegerus en baie ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneline
Cosy Cottage
Liewe Riaan Baie dankie vir jou mooie woorde, dit word regtig so baie waardeer. Niks maak ons harte meer bly as gelukkige gaste nie. Baie dankie, hoop ons sien julle weer! Vriendelike groete Cosy Cottage

Amanda G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Vriendelike gasvrou, waarde vir geld! Ons het heerlik gebly, baie netjies en ruim akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneline
Cosy Cottage
Liewe Amanda Baie dankie vir jou resensie. Ek is so bly julle het lekker gebly. Hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete Cosy Cottage

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Awesome, peaceful, relaxed, stylish, fully equipped, comfortable stay. A beautiful new studio cottage - much more than the average studio. Fully equipped, stylish, fine touches, lovely hosts, farmy and family. Loved it and will definitely encourage booking this stylish, lovely, fully equipped cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneline
Cosy Cottage
Carien, baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit baie. Dit maak ons harte baie bly as ons gaste gelukkig is. Hoop ons sien julle gou weer! Vriendelike groete, Cosy Cottage

Andre N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie goeie en aangename ervaring. Heerlike ervaring. Gasvrou baie vriendelik en hartlik. Alleenstaande eenheid privaat en baie net. Lekker groot ruimte. Goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneline
Cosy Cottage
Hi Andre. Baie dankie vir die resensie. Dit beteken altyd baie vir ons. Hoop om julle weer te sien. Groete, Cosy Cottage Hanneline

Neels D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Gemaklik, stil en rustig. Ek het ja. Vriendelike ontvangs. Skoon akkommodasie met alle geriewe. Alles het gewerk en die omgewing doodstil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneline
Cosy Cottage
Baie dankie vir die resensie Neels. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Cosy Cottage Hanneline

Lize M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

A simply love stay. While our stay was only for one night for a hospital procedure the next day, it was very enjoyable. Upon arrival, we were warmly welcomed by our host, Hanneline. Our penthouse room was airy and spacious with a lovely view of the garden. Load shedding was no issue thanks to solar power, and there was also WiFi access. Cosy Cottage is perfectly located in a tranquil area, but literally only 5 minutes from Kloof Mediclinic and a small shopping centre with restaurants. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneline
Cosy Cottage
Hi Lize Baie dankie dat jy tyd afgestaan het om vir ons so mooi resensie te skryf. Ons waardeer dit opreg en jy herinner ons net weer hoekom ons so lief daarvoor is om mense te bedien deur ons gaste plekkies. Ons hoop om julle gou weer te sien! Vriendelike groete Cosy Cottage Hanneline

Gerrit S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Perfek. Wonderlike plekkie. Skoon en netjies. Perfek vir 3 mense. Wonderlike en vriendelike eienaars. Sal enige iemand aanraai om daar te gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hanneline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Augrabies Street, Erasmuskloof, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdMALHr8iTvW5DJVw0aEWTYg2zWSGmkAgo3ELNQijAoS9ZiBEvU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 3) 100 5 1 5 13 Augrabies Street Erasmuskloof 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.814088632902 28.27100417791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang