Successfully reported
+20

Cosy Haven

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Gholf Street, Harrismith, iNtabazwe, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Cosy Haven is 'n oulike selfsorg-vakansiekothuis op die gasheer se perseel met sy eie privaat ingang in Harrismith, iNtabazwe, wat tot 4 gaste akkommodeer wat 'n rustige wegbreek soek.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. WiFi word voorsien.

Die eiendom bied veilige onderdakparkering met kameras en elektriese heinings, en dit is naby die dorp, wat dit die ideale oornagplek maak.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Victoria S
Gesin met klein kinders
5.0
Very nice! Would visit them again. Very clean and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Riaan J
Gesin met klein kinders
5.0
Plekkie mooi toegerus was ruim en netjies. Al wat ons benodig was beskikbaar. Ruim, skoon en netjies.
Sep 2025
Dj O
Besigheidsreis
5.0
Very nice. Neat and clean. I will definitely use them on my next trip again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Elsabe V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Wonderlike plekkie. Pad kort net bietjie hulp. Maar die verblyf was great. Baie mooi en skoon. Waarde vir geld.
Jun 2025
Mari S
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese eenheid toegerus vir koue Harrismith. Pragtige netjiese eenheid. Warm kombers en ekstra knus komberse vir die koue. Ons kom definitief weer.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 43 Gholf Street, Harrismith, iNtabazwe, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Cosy Haven het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Gholf Street, Harrismith, iNtabazwe, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10eb81c9ebab293623bcbdb76405b549d23f0f5f2720014193120197a64692a59c80b47196c447925949fb6ec9b44caf29d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 23 5 1 5 43 Gholf Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.266334401004 29.130244974541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang