Cosy Haven
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Gholf Street, Harrismith, iNtabazwe, 9880, Vrystaat
- Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Cosy Haven is 'n oulike selfsorg-vakansiekothuis op die gasheer se perseel met sy eie privaat ingang in Harrismith, iNtabazwe, wat tot 4 gaste akkommodeer wat 'n rustige wegbreek soek.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. WiFi word voorsien.
Die eiendom bied veilige onderdakparkering met kameras en elektriese heinings, en dit is naby die dorp, wat dit die ideale oornagplek maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marlize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 43 Gholf Street, Harrismith, iNtabazwe, 9880, Vrystaat
- Gaste dink Cosy Haven het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Gholf Street, Harrismith, iNtabazwe, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang