Successfully reported

Cosy Cottages Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Carien O
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Clean, well-kept sleep-over. Mita is a dream. She is definitely the heart of the place. Very clean, small, comfortable and close to Lenmed Hospital.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmar V
1 nag
5.0
Jun 2025

Lekker. Ja, baie lekker en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gregg K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Dit was 'n lekker plek. Skoon en netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia K
1 nag
4.8
Sep 2025

Baie baie lekker! Dankie! Dit was 'n heel aangename oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelvin G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Gemaklik, plesierig en regtig waarde van geld. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gawie D
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Apr 2025

Baie lekker, vriendelike werkers. Baie lekker, vriendelike en hulpvaardige diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Arina S
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Sal beslis weer kom kuier. Baie skoon en netjies. Shimi, wat ons welkom laat voel het, se diens was uit die boonste rakke! Sal Cosy Cottage beslis aanbeveel! Geen lawaai gehoor nie, wat 'n baie rustige nagrus tot gevolg gehad het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leoni R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dankie, Mita! Mita is die rugsteun van Cosy Cottages. Sy was die een persoon wat vrou alleen die gaste verwelkom het, met 'n glimlag, en mens baie spesiaal laat voel het. Sy is ook die enigste persoon wat gesorg het dat die plekkies skoon en netjies is. Welgedaan, Mita! Jy kan maar 'n gastehuis bestuur! Dankie vir al jou harde werk. Die plekkie was blink skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Clean and cosy. Centrally located and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coba V
1 nag
5.0
Mrt 2024

Waarde vir geld. Ja, net nie geweet waar om my sleutel te los toe ek wou vertrek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Parys Avenue, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ae750c30d116c88cc793b00101ed5f6b0dee82980f82308b29d6d88156d2fd3ae8c5eb84d216836b432a265dd1ca89eff4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 38 Parys Avenue Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.715771251315 27.113667726517
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang