Successfully reported
+14

Cosy Cottage Greenside

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 Greenfield Road, Greenside, Randburg, 2193, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cosy Cottage Greenside is 'n rustige en verwelkomende toevlugsoord met ouwêreldse sjarme, geleë in een van Johannesburg se stilste voorstede. Die kothuis het 'n patio langs 'n rustige park waar voëlgesang gaste soggens begroet.

Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en bied slaapplek vir 2 gaste. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Binne is die kothuis sorgvuldig gemeubileer met antieke meubels, insluitend 'n ou skryftafel, 'n kas, sytafels en gemaklike stoele, wat 'n warm en nostalgiese atmosfeer skep. Die kombuisie is toegerus met 'n gasstoof, lugbraaier en yskas.

Gaste kan hul oggendkoffie op die patio geniet, rustig by die antieke lessenaar lees, of nabygeleë kafees en besienswaardighede verken.

Die kothuis is 'n paar minute se ry vanaf Parkview Gholfklub, Milpark Hospitaal, Wits Universiteit, UJ, 44 on Stanley, en die lewendige restaurante van Parkhurst. Rosebank Mall is ook naby, ideaal vir inkopies of 'n middaguitstappie. OR Tambo Internasionale Lughawe is ongeveer 20 minute se ry, wat die eiendom maklik toeganklik maak vir reisigers. Die eiendom is geskik vir paartjies, enkelreisigers of enigiemand wat rus en rustigheid naby die stad soek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Stroomdienste

Ligging

  • 65 Greenfield Road, Greenside, Randburg, 2193, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 Greenfield Road, Greenside, Randburg, 2193, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf90c7634cc3b7210f413c0de526d2b941cac24b9b27904a3daf8a73f003d624a52faca83ad0b0cb0fcecb2ae2f954a3fe31a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 65 Greenfield Road Greenside 2193 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1443510533 28.010514213492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang