Cosy Kloof Retreat
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Burnside Road, Tamboerskloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Cosy Kloof Retreat is geleë in Tamboerskloof, een van Kaapstad se mees bekoorlike en sentraal geleë woonbuurte. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n tuiste-weg-van-die-huis-ervaring soek.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer, met slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort.
Die woonstel beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond.
Die huis bied ook 'n ingeslote balkon met 'n lessenaar en 'n klein biblioteek. Geleë aan die voet van Tafelberg, sal gaste asemrowende uitsigte en rustige omgewing geniet en toegang hê tot gratis WiFi. Die eiendom is naby moderne kafees en binne loopafstand van Kloofstraat.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Annie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 29 Burnside Road, Tamboerskloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Burnside Road, Tamboerskloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang