Cosy Sea Point Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glengariff Road, Middelhof, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 356 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cosy Sea Point Studio is ideaal geleë in die hartjie van Seepunt, Kaapstad. Geleë binne loopafstand van die Seepunt Promenade, gewilde kafees, restaurante en boetiekwinkels, bied die eiendom maklike toegang tot Queen's Beach, Saunders' Rocks Beach, en staproetes op Signal Hill. Die ateljee bied 'n veilige en gemaklike basis vir ontspannings- of sakereisigers wat beide gerief en ontspanning soek.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koninggrootte bed. Die badkamer is toegerus met 'n instapstort, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n slim-TV met Netflix. Die volledig toegeruste kombuis is toegerus met moderne toestelle, insluitend 'n stoof, yskassie, ketel, broodrooster, espressomasjien, lugbraaier en wasmasjien. 'n Eettafel word voorsien vir maaltye of werkdoeleindes.
Bykomende geriewe sluit in gratis onbeperkte WiFi en 'n toegewyde onderdakparkeerplek. Gaste kan beide die gesofistikeerdheid van Seepunt se kafee-kultuur en die rustigheid van die Atlantiese seekus geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 21
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- Glengariff Road, Middelhof, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glengariff Road, Middelhof, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang