Successfully reported

Cottage @ 16

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen kinders onder 12 word toegelaat sonder spesiale toestemming van die eienaar nie.
Geen rook binne die kothuis nie. Gaste kan die privaat binnehof buite gebruik.
Toegang tot die eienaar se tuin is slegs met toestemming en onder hul toesig. Die tuin kan bespreek word vir klein troues of byeenkomste met vooraf goedkeuring en 'n bydrae tot bedryfskoste.
Die aantal gaste mag nie die ooreengekome bespreking oorskry nie. Geen ongemagtigde partye word toegelaat nie.
Troeteldiere, vuurwapens, dwelms of onwettige middels, en oormatige geraas is streng verbode.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Baker Street, Bryanston, Sandton, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0915395e9d09a29ec0820156616814c418bc8365befa6d059b2e2e810f15ce2cde8e969a8a318b205ec67fc75d0aa59cf5a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 1 5 1 3 16 Baker Street Bryanston 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.056888555602 28.042145334988
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang