Cottage 2 @ African Olive Country Estate
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 24 Sep 2025 tot 23 Nov 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Geen bandelose partytjies word toegelaat nie.
Geen ander gaste word sonder die eienaar se medewete toegelaat nie.
Alle deure en vensters moet toegemaak en gesluit word en die lugversorging moet afgeskakel word wanneer gaste nie tuis is nie.
Let dat Parys tans groot uitdagings in die gesig staar met ekstra rotasiebeurtkrag en nie-drinkbare water. Die verblyf is egter direk aan Eskom gekoppel waar slegs nasionale beurtkrag geld en het sy eie toevoer van skoon, drinkbare water.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Riastuine AH, Rietpoort, Parys, 9585, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang