Successfully reported
+34

Cottage Lenise

Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Feb 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 12, Silonque, Silonque West, Phalaborwa, 1391, Limpopo
  • Vanaf R2 700 R2 295 per nag, vir 4 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Cottage Lenisè is 'n privaat selfsorgkothuis op die eienaar se eiendom in Hornbill's Rest, 'n rustige wegkruipplek aan die buitewyke van Phalaborwa. Die instansie is ideaal geleë 12 km vanaf die Phalaborwa Kruger Nasionale Park-hek, en is die ideale basis vir 'n magdom doendinge, insluitend wildritte, riviervaarte en gholf om te ervaar.

Die kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 en 'n halwe badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die volledig lugversorgde kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Boonop is daar 2 driekwartbeddens beskikbaar in die oopplan-leefarea.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n eetarea met sitplek vir 4 mense. Die kothuis maak oop op 'n lieflike patio-area, wat 2 buite-eetareas het elk met tafels en sitplek vir 4 mense. Gaste het ook toegang tot oop braaigeriewe buite op die dek wat oor die plonspoel uitkyk.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elminie B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese diens. Ja, dit was baie lekker. Sou graag meer wou doen soos bv. wild wou kyk, maar dit was ongelukkig nog skoolvakansie en Phalaborwa hek...
Sien meer
Jul 2025
Carol M
5.0
Sal dit beslis aanbeveel. Die plek is stil, netjies binne. Uitstekende diens van David. Die plek het aan al ons vereistes voldoen.
Jul 2025
Petro O
5.0
Wonderlik! Al paar keer hier gebly. En sal beslis weer kom. Voel altyd of ons tuis kom.
Feb 2025
Pierre D
Besigheidsreis
5.0
Fantasties. Fantastiese plek. Skoon, baie goed toegerus en net 'n wonderlike uitsig op die bos met die rooibokke wat 'n ekstra kers op die koek is.
Nov 2024
Mahomed K
5.0
Awesome place, definitely worth it. Very peaceful and private, the perfect place to relax. Exactly as the photos listed. There is about...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

David Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 72

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Plot 12, Silonque, Silonque West, Phalaborwa, 1391, Limpopo
  • Gaste dink Cottage Lenise het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 700
R 2 700 R 2 295
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 700
R 2 700 R 2 295
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 700
R 2 700 R 2 295
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 12, Silonque, Silonque West, Phalaborwa, 1391, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAry3NMnCKXxAMCGJVwAbpBlnKJL6FWhVxVBVKagiQ2xGxvk24PF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 700 nouVanaf R2 295 per nag, vir 4 mense 62 5 1 5 Plot 12, Silonque Silonque West 1391 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -23.882894679917 31.106919050217
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang