Successfully reported

Cottage Lenise

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Elminie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Fantastiese diens. Ja, dit was baie lekker. Sou graag meer wou doen soos bv. wild wou kyk, maar dit was ongelukkig nog skoolvakansie en Phalaborwa hek was vol bespreek. Ek sal definitief weer Cottage Lenise gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Cottage Lenise
Thank you very much, Elminie. It was a great pleasure to have hosted you and the family. Warm regards, David and staff.

Carol M
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Sal dit beslis aanbeveel. Die plek is stil, netjies binne. Uitstekende diens van David. Die plek het aan al ons vereistes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Cottage Lenise
Hello Carol, Thank you very much for your positive inputs to make a few small changes, which we did to add to the guest experience. We appreciate you.

Petro O
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Wonderlik! Al paar keer hier gebly. En sal beslis weer kom. Voel altyd of ons tuis kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Cottage Lenise
Baie dankie, Petro, en familie. Dit is altyd 'n plesier om julle by ons te hê.

Elsa L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Sal weer teruggaan. Baie lekker gebly, privaat en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Fantasties. Fantastiese plek. Skoon, baie goed toegerus en net 'n wonderlike uitsig op die bos met die rooibokke wat 'n ekstra kers op die koek is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Cottage Lenise
Hello Pierre, baie dankie, dit laat 'n mens goed voel om sulke dinge te hoor. Beste groete, David en staf

Mahomed K
1 nag
5.0
Aug 2024

Awesome place, definitely worth it. Very peaceful and private, the perfect place to relax. Exactly as the photos listed. There is about a 7 km gravel road to the cottage, accessible by car; it's like your private home in a game reserve setting. The host also sent self check-in details and pin location on the morning of arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Cottage Lenise
Thank you very much, Mahomed. We are pleased that you enjoyed the Cottage and the surrounds.

Emmanuel R
1 nag
5.0
Mei 2024

Wonderful place to stay. Very friendly host and wonderful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Dit was die perfekte plek om uit te rus en die natuur te geniet! Baie dankie vir 'n heerlike vakansie! Ons het dit voorwaar geniet, veral die swembad, die stilte en die netjiese huis. Julle het baie goed na ons omgesien in terme van netheid en veiligheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claude D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Nov 2024

Our stay was amazing, we had a really good experience. Our stay was amazing, our host was super friendly and very accommodating. The property is well maintained and I'll certainly make use of this cottage more often.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Cottage Lenise
Hello Claude, it was a pleasure to host you. Warm regards.

Bert K
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Aug 2024

Perfekte plekkie vir 'n wegbreek naweek om net boek te lees, batterye te herlaai! Ons was in Phalaborwa vir 'n week besig met opleiding. Wat 'n plesier om elke middag terug te keer na 'n huisie in die bos. Die 6 km grondpad was effe 'n uitdaging aangesien ons dit 2 keer 'n dag moes aandurf, maar alles anders het daarvoor opgemaak! Die bos stilte is net nou en dan deur die blêr van 'n bok of bulk van 'n bees onderbreek. Die braaiplek met plonspoel was 'n hoogtepunt - ons het elke aand gebraai! Die feit dat daar slegs Netflix en YouTube beskikbaar was, het glad nie gepla nie, want ons kon tot laat buite sit en sterre kyk. David was die perfekte gasheer en het baie mooi na al ons behoeftes omgesien - selfs die pad laat skraap! Die huisie self is baie goed toegerus en ruim met 'n lieflike badkamer. Die ekstra toilet is 'n plus vir wanneer meer as 2 mense daar sou bly. Ons sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
David
Cottage Lenise
Hello Elsje, baie dankie vir jou pragtige resensie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

David Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 72

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R2 700
R 2 700 R 2 295
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 700
R 2 700 R 2 295
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 700
R 2 700 R 2 295
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 12, Silonque, Silonque West, Phalaborwa, 1391, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAry3NMnCKXxAMCGJVwAbpBlnKJL6FWhVxVBVKagiQ2xGxvk24PF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 700 nouVanaf R2 295 per nag, vir 4 mense 62 5 1 5 Plot 12, Silonque Silonque West 1391 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -23.882894679917 31.106919050217
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang