Successfully reported
+20

Cottage with Farmyard Garden

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    3 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 West Hill Street, Alexandria, 6185, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Cottage with Farmyard Garden is in die plattelandse dorpie Alexandria geleë en bied 'n rustige selfsorg-wegbreek vir gesinne. Met ruim tuine vir piekniek en 'n patio wat uitkyk oor die gasheer se werkende plaas, kan gaste ontspan en interaksie met hoenders, varke en donkies hê.

Dié tweeslaapkamerkothuis bied gerieflike slaapplek vir 3 volwassenes met 2 kinders. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede kamer 'n enkelbed en 'n stapelbed het. Die kamers deel 'n badkamer met 'n instapstort.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n gemaklike sitarea, 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n lessenaar. In die kombuis is daar 'n yskassie, stoof, oond en mikrogolfoond. Geriewe op die perseel sluit oorgenoeg parkeerplek en 'n oerwoudgimnasium in waar kinders buite speeltyd kan geniet.

Die plaas is 'n maklike rit vanaf Kenton-on-Sea se pragtige strande, terwyl avontuursoekers dit kan geniet om die Alexandria-staproete te stap, Woody Cape Natuurreservaat en die Alexandria-duinevelde te verken.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Caitlyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 9 West Hill Street, Alexandria, 6185, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cottage with Farmyard Garden het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    3 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 West Hill Street, Alexandria, 6185, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5f70d31c27d6e289b05ed599456b8c26a721941af0e0bcd52544c59321636975de0fb22c224c279339db227c56aef1b9709?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 9 West Hill Street Alexandria 6185 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.658117351909 26.405502303099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang