Successfully reported
+18

Country Corner Bed & Breakfast

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Maarschalk Street, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Country Corner Bed & Breakfast is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in die bekoorlike dorpie Paulpietersburg geleë. Ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike en rustige wegbreek, naby verskeie besienswaardighede en weg van die stadslewe.

Verblyf by Country Corner Bed & Breakfast bestaan uit 1 rondawel en 2 tuinwoonstelle. Die Familie Rondawel is ingerig met 'n koningingrootte- en 2 enkelbeddens, terwyl die woonstelle slegs met 2 enkelbeddens toegerus is. Elkeen van hierdie eenhede beskik ook oor 'n kombuisie vir basiese selfsorg, en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in hierdie eenhede is 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Heerlike ontbyt word in die eetkamer van die hoofgebou bedien, waar ander heerlike etes ook gereël kan word. Ander geriewe sluit 'n braai-area, veilige onderdakparkeerplek, skoonmaakdienste elke weeksdag en Saterdag, en wasgoedgeriewe in.

Vir die avontuurlustiges is Country Corner Bed & Breakfast ook die ideale basis vanwaar om die omliggende besienswaardighede, soos wildreservate, visvangplekke, watersport by Bivane Dam, en vierwielmotorfietsry te verken, om maar 'n paar te noem.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Waltraud Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 37 Maarschalk Street, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Country Corner Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Maarschalk Street, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkZTZhOTA5LTMxMmQtNDZhZi04YTA2LTRlYzllZmQyMGE3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 37 Maarschalk Street Paulpietersburg 3180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.427439 30.816853
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang