Successfully reported

Cozy Cat Stays

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
3.6
Cathy B
1 nag
5.0
Jul 2024

Was vriendelik ontvang en het lekker warm geslaap. Gerieflike oornag verblyf en het lekker gebly. Netjies en skoon. Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mareli
Cozy Cat Stays
Cathy, baie dankie vir jou terugvoer. Ek is baie bly jy het lekker gebly. Ons hoop julle maak weer van ons kamer gebruik.

Melinda M
1 nag
4.8
Aug 2025

Dit was lekker gerieflik. Dit is 'n baie gerieflike plek om te bly. Dit is naby aan die winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad R
1 nag
4.2
Jul 2024

Lekke. Lekker gebly. Vriendelike, hulpvaardige gasvrou. Baie mooi skoon, netjies, smaakvol ingerig. Veilig gevoel op die perseel, maar nie helemaal so veilig in die buurt gevoel toe ek laatmiddag gaan draf het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Mareli
Cozy Cat Stays
Hi Conrad. Dankie vir jou terugvoer. Dit is vir ons net so hartseer dat die area waar ons tuiste is so drasties verander het en soms nie veilig voel nie. Ons streef na veiligheid en is al 'n paar jaar betrokke by die buurtwag en het ook alarms en kameras laat installeer rondom die huis. Ek is bly jy het lekker gebly en hoop om jou weer te sien.

Erika K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2025

Ek kan Cozy Cat Stays definitief aanbeveel. Eienaars was baie vriendelik. Het gehelp met vriendelike vergunning. My eggenoot sou 'n TV verkies het in die kamer want ek was met 'n kursus besig elke dag.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Nela M
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jul 2024

Rustig. Die ligging was bietjie sleg. Ons kon niks besoek in die omgewing nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Mareli
Cozy Cat Stays
Hi Nela Dankie vir jou terugvoer. Dis vir ons net so hartseer dat die area waar ons tuiste is so drasties verander het en glad nie meer lekker is nie. Ons doen juis ons beste om ons huisie so spesiaal moontelik te maak. Loch Logan Waterfront is nie te ver van ons af nie en is baie lekker om heen te gaan, selfde vir Mimosa Mall. Ons het nie te veel plekke om te besoek wat stapafstand van ons huisie is nie, maar die meeste plekke wat besoek kan word is nie drasties ver van ons af nie. Ek is bly julle het lekker gebly en hoop om julle weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Mareli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Du Preez Street, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95317d060db1f2303a9a7978bc8718b97d8642543837c861c6bc267b42a928f0ae61cf83d56718b86bbd86d2d9ffe406fc09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 53 Du Preez Street Brandwag 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.1015453 26.19306
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang