Successfully reported

Cozy Coastal Retreat

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 30 Des 2025 tot 12 Jan 2026.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Stiltetyd is tussen 22:00 en 06:00.
Groot partytjies of geleenthede word nie toegelaat nie.
Enige reëls van die kompleks wat oortree word, sal tot 'n onmiddellike uitsetting lei.
Enige bykomende gaste wat nie in die oorspronklike bespreking gespesifiseer is nie, sal daartoe lei dat die bespreking gekanselleer word en sal 'n koste beloop.
Geen rook, dwelms of oormatige verbruik van alkohol word toegelaat nie.
Geen onregmatige gedrag en disrespek vir bure en inwoners word toegelaat nie.
Partytjies en wanordelike gedrag sal nie geduld word nie en alle gaste wat inklok, stem in om by hierdie reëls en versoeke vir algemene hoflikheid te hou.
Hou asb. by die reëls van die komplek soos in die gasteboek uiteengesit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 150
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 150
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Falcon Crescent, Glen Eden Estate, East London, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA996b212ac6fddad3e42a18bcbf9edd45bdeeccc59a4fc65d2500837c02512faff6595d7ec852035d1cadbb9191549cd3fe29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 150 per nag (plek vir 6) 9 Falcon Crescent Glen Eden Estate 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.885426802878 28.092966200146
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang