Cozy Corner
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Melkboom Street, Still Bay Wes, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cozy Corner is 'n luukse en gerieflike selfsorgwoonstel wat aan die hoofhuis grens in 'n stil woonbuurt in die Stilbaai/Jongensfontein-area.
Die eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n aparte ingang. Die woonstel het 'n oopplan-uitleg met 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort. Badhanddoeke en beddegoed word voorsien.
'n Kombuisie in die hoek van die kamer sluit 'n induksieplaat, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe in. WiFi en 'n TV met DStv word voorsien.
Daar is nie braaigeriewe op die perseel nie, maar daar is 'n rooster wat gaste by die verskeie braaiplekke by Skulpiesbaai en Morris Point kan gebruik wat 2 km weg is. Die woonstel is sentraal geleë naby Fynbos Winkelsentrum en kliniek, 2 km vanaf Stilbaai se hawe en Skulpiesbaai, en net 4 km vanaf Lappiesbaai se strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 36 Melkboom Street, Still Bay Wes, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Cozy Corner het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Melkboom Street, Still Bay Wes, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang