Successfully reported
+5

Cozy Corner

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Melkboom Street, Still Bay Wes, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cozy Corner is 'n luukse en gerieflike selfsorgwoonstel wat aan die hoofhuis gekoppel is, ideaal geleë in 'n stil woonbuurt in die Stilbaai/Jongensfontein-omgewing.

Dié eenslaapkamerwoonstel kan tot 'n maksimum van 2 gaste akkommodeer en het sy eie aparte ingang. Die woonstel het 'n oopplan-ateljee-uitleg en beskik oor 'n dubbelbed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met net 'n stort. Badhanddoeke en beddegoed word voorsien.

Daar is 'n hoekkombuisie in die kamer wat 'n induksiestoof, 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. WiFi, sowel as TV met DStv, word voorsien.

Daar is geen braaigeriewe op die perseel nie, maar 'n rooster is beskikbaar om te gebruik by die verskeie braaigeriewe by Skulpiesbaai/Morrispunt naby wat 2 km ver is. Die woonstel is sentraal geleë naby die Fynbos Winkelsentrum en kliniek, 2 km vanaf Stilbaai Hawe en Skulpiesbaai, en net 4 km vanaf Lappiesbaai strand.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Vuurmaakhout

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 36 Melkboom Street, Still Bay Wes, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cozy Corner het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Melkboom Street, Still Bay Wes, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc54e71e75ff966f75f7fa5218deb1d198aa6712286d9520deca98d9e38508939f44500d2710619ccef1db0b9ba47be836872?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 36 Melkboom Street Still Bay Wes 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.375143 21.402124

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang