Cozy Cottage and Flatlet Studio
Beskrywing
Die eenheid het 'n oopplan-uitleg en 'n semi-toegeboude stoep en tuin. Dit het 'n dubbelbed, rusbank en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, lugbraaier en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n TV, gratis WiFi, 'n plafonwaaier, braaigeriewe en 'n staanwaaier. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Fietse is beskikbaar om by die gashere te huur. Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie eenslaapkamer-eenheid het 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die tuin. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n werkspasie met 'n lessenaar en stoel. Daar is 'n enkelbed in die sitarea om nog 'n gas te akkommodeer en 'n bababedjie kan ook voorsien word. Die badkamer het 'n stort. Die oopplankombuis is met 'n yskas, tweeplaatgasstoof, oond, mikrogolf en wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n TV, gratis WiFi, 'n plafonwaaier en braaigeriewe. 'n Ekstra enkelbedmatras kan teen 'n ekstra koste per nag vir nog 'n kind voorsien word. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Fietse is beskikbaar om by die gashere te huur. Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 4 Riverside Drive, Kommetjie, Cape Town, 7976, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang