Successfully reported

Crabapple Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jc V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ongelooflike mooi plekkie. Baie skoon, maklik om te vind en ongelooflike uitsig. Baie lekker 2 dae by Crabapple Cottage. Baie goeie waarde vir geld. Baie vriendelik ontvang en ons het voor seker die tydjie geniet en sal weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Will definitely book again. Very clean, comfortable and home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jani R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig met 'n pragtige uitsig oor die vallei. Ons het heerlik hier gebly en die uitsig van bo-op die koppie is asemrowend. Die huisie is perfek vir in die somer. Ons het ook een oggend lekker die plaas se staproetes gaan verken, deur die pragtige inheemse woud tot onder by die dam. Die "cape parrots" het ook elke dag kom kuier. Die tuin rondom die kothuis is pragtig, al die azeals was besig om te blom en die cherry blossom bome het net begin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sarena Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: J21 Diepgelegen Farm, Magoebaskloof, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22d76291c9574454394bc9113f9452668ea86e15e273deacc854a06b5e4b78d57c5e024c1ab60de0f9da75f6cefef25c839a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 J21 Diepgelegen Farm Magoebaskloof 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.843771855497 29.971734172034
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang