Successfully reported
+28

Crags Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kamberg Road, Rosetta Rural, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Crags Cottage het veilige selfsorg-akkommodasie in die rustige omgewing van die Kamberg-vallei, in die luisterryke Natalse Middellande. Dié lieflike kothuis spog met 'n lieflike uitsig op die golwende heuwels, oor die Spring Grove-dam langsaan en 'n op Giant's Castle.

Crags se gerieflike akkommodasie bestaan uit 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 'n enkelbed stapelbed aan die bokant. Die kothuis beskik oor 'n ten volle toegeruste kombuis wat met 'n wasmasjien, stoof, yskas en 'n mikrogolfoond toegerus is, 'n aparte eetarea en 'n sitarea met 'n TV, 'n kaggel en 'n dagbed wat nog 'n gas kan akkommodeer. Die groot stoep is die ideale plek om die uitsig te bewonder en gaste kan gerus 'n kamera en 'n verkyker vir voëlkyk saambring.

Crags Cottage is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk, so gaste sal nie deur beurtkrag gesteur word nie.

Voëlkyk, kunsvlieghengel, baarsvang, die Midlands Meander, Giant's Castle, Kamberg-natuurreservaat, Highmoor-natuurreservaat en Weenen-natuurreservaat is gewilde besienswaardighede in die omgewing. Verskeie gholfbane, kunsvlytwinkels en restaurante is ook naby.

Die Vaalekop-eko-roete wat onder die kothuis begin is 'n sirkelroete van 4 km af na die dam, al langs die oewer en dan terug op die plaaslike pad.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gideon C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier en geslaap. Lekker geslaap, dankie.
Aug 2025
Bessie B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig. Pragtige omgewing. Lekker gebly en gekuier.
Jun 2025
Tharina D
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gewees. Baie lekker en baie mooi. Ek beveel dit vir seker aan!
Mei 2024
Ralph B
Saam met lewensmaat
5.0
A great place to stay. Value for money excellent. The accommodation was great, everything one could need was provided (including firewo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Yolanda V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik vreedsaam en rustig. Ja, beslis. Alles was perfek, rustig en vreedsaam. Die plek het 'n ongelooflike uitsig en baie voëllewe. Sal verseker wee...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Graham Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kamberg Road, Rosetta Rural, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Crags Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kamberg Road, Rosetta Rural, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkNjcwMjRhLTRlZmQtNDY4ZS05ZjNiLTVkYzQ5YjU3MDRiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 5 mense 43 5 1 5 Kamberg Road Rosetta Rural 3301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.330521828679 29.917827397585

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang