Successfully reported
+19

Crassula

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4021 Crassula Crescent, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Crassula is langs die Stoney Point Reservaat in Bettiesbaai geleë.

Hierdie verblyf maak van sonkrag en omsetters gebruik en gaste word nie deur beurtkrag geraak nie.

Dié eenheid het 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. In die kombuisie is daar eetgerei, 'n yskassie, mikrogolfoond, elektriese braaipan, 'n induksiestoofplaat, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en pakplek. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Hier is onbelemmerde uitsigte oor die see, gratis WiFi en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die perseel is binne loopafstand vanaf 'n restaurant wat oop is in die dag en ander restaurante is ook net 'n motorrit weg. Daar is drie varswatermere vir roei, lang wit strande vir swem , branderplankry of staptogte. Besoek gerus die Pikkewynkolonie, stap en ry fiets. Daar is plaaslike winkeltjies vir die basiese benodigdhede, met die naaste supermark so 17 km weg in Kleinmond.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 151 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Shaun G
Saam met lewensmaat
5.0
Siels rus. Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n ongelooflike plek so na aan die natuur. Ons was ontvang met vriendelike gasvryheid. Alles was daar wat...
Sien meer
Okt 2025
Thomas L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Die oomblik toe ons arriveer het Van As en Marianna ons tuis laat voel. Die verblyf was uitstekend, die omgewing en natuurskoon onbeskryfl...
Sien meer
Sep 2025
Herman S
Saam met vriende
5.0
Dit voel of ek by my familie gaan kuier het. Ons het baie lekker gebly.
Sep 2025
Erna G
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Dit is 'n baie rustige plekkie om weg te kom van die stadslewe. Om die see voor jou te hê en dit in die nag te hoor, is wonderlik. Die Pik...
Sien meer
Aug 2025
Santie K
5.0
Lieflik, gerieflik, skoon en absoluut waarde vir geld! Wat 'n pragtige juweel van 'n plek! Gerieflik, skoon, pragtige uitsig, vriendelikste gasheer en...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Van As Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 151

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 4021 Crassula Crescent, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Crassula het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4021 Crassula Crescent, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6b8ffe8260436521d6bbb0fa34067f389f5c40ea120a092920171091b1d6a2fa6ea509fbc807ceb3931dd2cc7051d42879c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 151 5 1 5 4021 Crassula Crescent Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.3703272 18.8932595
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang