Successfully reported

Crassula

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 151 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Shaun G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Siels rus. Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n ongelooflike plek so na aan die natuur. Ons was ontvang met vriendelike gasvryheid. Alles was daar wat ons benodig het en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties! Die oomblik toe ons arriveer het Van As en Marianna ons tuis laat voel. Die verblyf was uitstekend, die omgewing en natuurskoon onbeskryflik mooi! Die geselsies en kuier saam met Van As en Marianna was asof ons by familie en/of ou vriende gebly het. Ons was skoon hartseer om te moes huistoe gaan na 3 wonderlike nagte. Ons sal definitief weer gaan kuier, hierdie keer langer - Van As is 'n ensiklopedie waarvan ek nie genoeg kon kry nie, Marianna dieselfde, om nie van die heerlike muffins te praat nie. Sien julle beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Dit voel of ek by my familie gaan kuier het. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Dit is 'n baie rustige plekkie om weg te kom van die stadslewe. Om die see voor jou te hê en dit in die nag te hoor, is wonderlik. Die Pikkewyne was nogal iets besonders, en dan kan jy leer van die dorp se geskiedenis ook. Ons sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie K
1 nag
5.0
Aug 2025

Lieflik, gerieflik, skoon en absoluut waarde vir geld! Wat 'n pragtige juweel van 'n plek! Gerieflik, skoon, pragtige uitsig, vriendelikste gasheer en -vrou, daar het selfs 'n varsgebakte muffin vir my gewag. Ek gee Crassula 6 uit 5, ek gaan vir seker my reise so reel dat ek meer gereeld daar kan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizca O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Vriendelike ontvangs en netjiese verblyf, pragtige natuurskoon. Ons gasheer en sy vrou was so vriendelik, dit het gevoel ons kuier by familie. Die geriewe was skoon en netjies, perfek geleë om lekker te kan stap tussen die mooi fynbos en huise. Ons was so gelukkig om beide oggende net met die paadjie af te stap see toe en omtrent die hele kolonie pikkewyne te sien wat opstaan en hulle regmaak vir die dag. Ons gaan beslis weer, dis stil en rustig, maar ook lekker sentraal sodat jy vandaar kan rondry en die omgewing sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Welcoming and cosy. The hosts are a wonderful and friendly couple. I felt very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricus D
1 nag
5.0
Jun 2025

Quiet, comfortable and relaxing. Great option for when you want a quiet getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustig en aangenaam en met 'n ons gaan weer kom gevoel. Crassula is baie meer as wat ons verwag het. Ons is hartlik ontvang en die plek is baie netjies en alles wat jy nodig het, is daar en die ligging is perfek. Van As is 'n lieflike mens en ons het lekker met hom gesels en toe ons weggaan, het dit gevoel of ons familie is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Clean, neat and the ideal spot for a great stay away from the madding crowds. We were warmly welcomed by Marianna and the flat was all we required. It is 100m from the sea, and you are right at the Stoney Point penguin sanctuary. The flat was well equipped and spotlessly clean. The rusks and muffins were fantastic. Thank you to our hosts for making the stay wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Van As Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 151

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4021 Crassula Crescent, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6b8ffe8260436521d6bbb0fa34067f389f5c40ea120a092920171091b1d6a2fa6ea509fbc807ceb3931dd2cc7051d42879c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 151 5 1 5 4021 Crassula Crescent Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.3703272 18.8932595
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang