Crawford Flatlet
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Crawford Drive, Norscot, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R675 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Crawford Flatlet is 'n bekoorlike woonstel op die gasheer se perseel in Norscot, Johannesburg. Dit is ideaal vir sakereisigers of diegene wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Hierdie eenslaapkamerwoonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort. Daar is 'n oopplan-kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en ketel. Daar is ook 'n wasmasjien in die badkamer beskikbaar. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitarea en 'n TV.
Met sy sentrale ligging het gaste maklike toegang tot plaaslike winkels, restaurante en kulturele besienswaardighede, wat dit 'n gerieflike basis maak om Johannesburg en sy omgewing te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Donne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 26 Crawford Drive, Norscot, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gaste dink Crawford Flatlet het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Crawford Drive, Norscot, Johannesburg, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang