Successfully reported
+34

Crisp Gastekamers

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crisp Singel 5, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Crisp Guest Rooms is in die hartjie van Westdene geleë en is die ideale toevlugsoord wat gratis WiFi bied. Hierdie verwelkomende verblyf is net 3 minute vanaf Mimosa Mall en spog met gerieflike braaigeriewe en 'n tuin.

Die gastekamers het lugversorging, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Elkeen van die vyf smaakvol, rookvrye gastekamers het 'n en suite-badkamer, TV met DStv, WiFi, 'n haardroër en voorsiening vir tee en koffie.

Om gaste se verblyf te verbeter kan hulle by die verblyf navraag oor ontbyt en aandete doen.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 138 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Wilma S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Ons het heerlik gebly. Alles wat nodig was, was daar. Plekkie is skoon en netjies en daar is alles wat nodig is.
Okt 2025
Isabel N
Saam met lewensmaat
5.0
Terugkeer verblyf. Lieflike kamer nr 4, heerlike ruim spasie. Toegerus met alles wat benodig. Groot stort en wonderlike stewige beddens.
Sep 2025
Susan D
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend! Ons het baie lekker gebly. Veilig. Baie skoon en netjies. Baie goeie en vriendelike diens en baie goed geleë.
Sep 2025
Wynand L
Gesin met tieners
5.0
Lekker. Lekker. Ligging. Netjies. Veilig. Mooi.
Mei 2025
Monique C
Saam met lewensmaat
5.0
Sak aanveveel. Ja, dankie, baie gerieflik.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alrika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 138

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Crisp Singel 5, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Crisp Gastekamers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crisp Singel 5, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyZjFlNGU0LTg1ZjQtNDUxZS1hZjdlLTljNzM0NmQ5MTc4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 138 5 1 5 Crisp Singel 5 Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.101671488135 26.205558224918
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang