Successfully reported

Crisp Gastekamers

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 138 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wilma S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlik! Ons het heerlik gebly. Alles wat nodig was, was daar. Plekkie is skoon en netjies en daar is alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Terugkeer verblyf. Lieflike kamer nr 4, heerlike ruim spasie. Toegerus met alles wat benodig. Groot stort en wonderlike stewige beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Uitstekend! Ons het baie lekker gebly. Veilig. Baie skoon en netjies. Baie goeie en vriendelike diens en baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Lekker. Lekker. Ligging. Netjies. Veilig. Mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Sak aanveveel. Ja, dankie, baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Uitsonderlike diens en baie gerieflik. Netjies, alles wat jy nodig het, baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alrika
Crisp Gastekamers
Baie dankie! Waardeer opreg! Al wat mooi is vir julle! #StayCrisp

Michael K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit was heerlik en rustig in die pragtige moderne kamer. Baie lekker, het sommer tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Dit was net 'n vinnige oornag op pad huis toe. Die kamer was mooi, nuut en modern, en ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marjone V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2025

Gerieflik en skoon. Net 'n tekort aan genoeg warm water vir stortgerief. Ons het baie lekker gebly! Ons het wel net gesukkel met warm water wanneer ons gestort het. Die warm water het gekom en gegaan die hele tyd en was beslis nie genoeg vir net 1 persoon nie, wat nog vir ons al drie. So dit gaan vir seker na gekyk moet word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heinrich S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Lekker. Ek het en my familie het nou vir die 4de keer in die eenheid gebly, dus ken ons die eiendom. Daar is 'n paar dinge waarna hulle moet kyk. Die voordeur is te geswel na die reën om toe te maak van binne af. Die badkamer wasbak kort silikon en die toilet sitplek is besig om te bars. Andersins geen negatiewe kommentaar nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alrika
Crisp Gastekamers
Hi Heinrich, Ag jong, dit is altyd lekker om hulle hier by Crisp te ontvang. Baie dankie vir julle ondersteuning, ons waardeer dit opreg. Dankie vir die maintenance opmerkings, dit is op my lysie vir aandag. Groete daar... Clinton

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alrika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 138

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crisp Singel 5, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyZjFlNGU0LTg1ZjQtNDUxZS1hZjdlLTljNzM0NmQ5MTc4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 138 5 1 5 Crisp Singel 5 Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.101671488135 26.205558224918
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang