Successfully reported
+18

Croc River Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Bosbok Street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Croc River Lodge is op 'n heuwel geleë wat oor die Krugerwildtuin en Krokodilrivier uitkyk. Die smaakvol gemeubileerde lodge is in Komatipoort geleë en beskik oor 'n buiteswembad, 'n tuin en braaigeriewe.

Gerieflike verblyf word in 6 en suite-gastekamers gebied. Elke kamer is toegerus met 'n yskas, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Ontbyt, middagete en aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word en word in die gastesitkamer of op die stoep bedien. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die lodge kan as 'n geheel bespreek word met selfsorggeriewe indien verkies.

Die eiendom is 11 km vanaf Krokodilbrug-ingang na die Krugerwildtuin, en 6 km vanaf Lebombo-grens. Dokters en winkelsentrums kan binne 2 km van die eiendom gevind word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 41 Bosbok Street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Croc River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Bosbok Street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd87998f35d3428b6107c883b66d832970ecf85c1b57dd8fc9d640e4c395df610019267da4b46f2646b53eb84b5af521d9787?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 41 Bosbok Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.429536921007 31.961460385834

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang