Successfully reported
+23

Crompton Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Connington Road, Crompton Fold Farm, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Crompton Cottage is net buite die dorp Rosetta in Mooirivier geleë, 10 km vanaf Nottinghamweg. Verblyf word aangebied in 'n gemaklike selfsorgplaashuis met uitsigte oor die skilderagtige tuin en plaas.

Die plaashuis bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 2 slaapkamers elk met 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die plaashuis beskik oor 'n sitkamer met 'n platskerm-TV met geselekteerde DStv-kanale en 'n kaggel, asook 'n goed toegeruste kombuis, 'n formele eetkamer en 'n lang stoep met 'n buite-eetkamertafel en braaigeriewe. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en skottelgoedwasser.

Veilige parkering en gratis WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Maria D
Saam met vriende
5.0
Gerieflik; skoon. Baie interessant op 'n melkplaas.
Sep 2025
Odelle D
Saam met lewensmaat
5.0
N Totale immersive ondervinding in die plaaslewe. Heerlik! Sal definitief weer kom kuier.
Aug 2025
Pieter V
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Ons en die kinders het dit vreeslik geniet. Sal weer kom. Weer was koud buite, maar hulle het seker gemaak ons was warm genoeg binne in di...
Sien meer
Jul 2025
Dane J
Saam met vriende
5.0
Dit was die lekkerste wegbreek! Ons het vreeslik lekker gebly by Crompton Cottage. Dit is 'n pragtige groot huis en Tamsin het seker gemaak ons het al...
Sien meer
Jun 2025
Clinton J
Gesin met klein kinders
5.0
We will be back, great stay! Great stay. A beautiful house with all the amenities needed. Even fresh milk from the dairy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tamsin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Connington Road, Crompton Fold Farm, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Crompton Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Connington Road, Crompton Fold Farm, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0054b1eff84050d5e85ada583d297ae77144698d1150c28c1006404a3e03c6d2c24279a99c61fa42237617d64dc4cb02114?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8) 22 5 1 5 Connington Road Crompton Fold Farm 3301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.296304142537 29.954803353633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang